JOIN OUR MAILING LIST


 Die Schule entstand nach dem Burenkrieg von 1899-1902. Da nach dem Krieg die Schule und Kirche auf Bergen zerstört waren, baten einige Gemeindeglieder darum dass man näher nach Piet Retief bauen sollte, weil der größte Teil der Gemeinde auch dort wohnte. Der andere Teil ging auf diese Bitte nicht ein, und so entschlossen sich 12 Gemeindeglieder aus der Gemeinde Bergen auszutreten , und planten einen neuen Anfang zu machen.

Sie beriefen Pastor Johannes in ihre neue Gemeinde. Nun musste Kirche, Schule und Patorenhaus gebaut werden. Herr Heinrich Meyer bot einen Teil seiner Farm, Meyershoop, an und mit grossem Eifer ging man an die Arbeit. Die erste Kirche war eine kleine Halle mit Wohnraumen fur den Pastor gleich daneben angebaut.

Nun wurde auch gleich mit dem Unterricht angefangen! Hauptfacher waren Religion, Deutsch, Rechnen, und Geschichte. Alles naturlich auf Deutsch.

Dieses sollte nicht lange so bleiben. Es kam eines Tages ein Wagen mit zwei großen Zelten und Schulsachen angefahren. Der Schulinspektor Johnson und eine Schottische Lehrerin, Miss Stead, waren auch dabei. Dieser Wagen war eigentlich nach Bergen unterwegs, aber als der Inspektor Ward erfuhr dass Pastor Johannes in Wittenberg eine Schule angefangen hatte, schickte er den Wagen dahin.

Zuerst wollten die Leute keine Englische Schule haben, aber nachdem sie schriftlich Erlaubnis bekamen ihren Pastor als Lehrer zu behalten, auch damit die Religionsstunde wahrend der Schulzeit geschehen konnte, und dass sie Unterrichtssprachen Deutsch und Englisch sein wurden, willigten sie sich dazu ein dass aus Wittenberg eine Staatsschule wurde.

Und so kam denn diese Schule zustande wo dann auch mit der Zeit neu gebaut wurde bis das heutige bild entstand. Nach 1948 wurde dann auch mit den Unterrichtsprachen auf Afrikaans und Deutsch umgesattelt, so wie es dann auch bis heute ist.

Unser Personal // Ons Personeel

Vorne: Antje Taljaard; Ulrike Böhmer; Kurt Lilje (Hoof); Botha Stoop; Heidi Böhmer

Mitte: Bernadette Wenning (Student); Sandra Scharlach (Student); Waltraud Böhmer (Sekretaresse); Edelweiß Rieseberg

Hinten: Amelia Roux; Janina Smit; Erika Böhmer; Sonja Lilje


 

 Die skool het na die boere oorlog van 1899-1902 sy ontstaan gevind. Omdat die skool en kerkie op Bergen na die oorlog vernietig was, het 'n paar gemeentelede versoek om met die heropbou eerder die skool en kerk nader aan Piet Retief, waar die meeste gemeentelede gewoon het, op te rig.

 

Die ander mense wou dit nie aanvaar nie, en so het 'n breuk tot stand gekom. Twaalf gesinne het besluit om weg te breek en het so by Wittenberg 'n nuwe begin gemaak. Meneer Heinrich Meyer het 'n gedeelte van sy plaas Meyershoop vir gebruik aangebied en so kon die aktiwiteite 'n aanvang neem.

Pastor Johannes is beroep en nou moes die pastorie, skool en kerk met groot spoed gebou word!

Die eerste kerkie het uit 'n saal bestaan wat ook as skool gedien het, met die predikant se kamers sommer daaraan gebou.

Daar is dan ook dadelik met die onderrig begin. Die hoofvakke was Bybelonderrig, Duits, Rekene en Geskiedenis. Alles in duits natuurlik!

Hierdie situasie het egter nie lank so aangehou nie totdat daar eendag 'n voertuig vol gelaai met twee groot tente en allerhande skoolbenodigdhede, plus nog twee mense by name 'n skotse onderwyseres, miss Stead en skoolinspekteur Ward, aangekom het!

Eintlik was hierdie voertuig op pad Bergen toe, maar toe inspekteur Ward hoor dat Pastor Johannes 'n nuwe skool begin het, het hy onmiddellik besluit om besoek te lewer.

Hy het aangebied om die skool te ondersteun deur dit 'n staatsskool te maak. Aan die begin was die mense huiwerig om so iets te aavaar, maar toe die staat dit skriftelik bevestig dat Pastor Johannes steeds in skooltyd bybelonderrig kan aanbied, en dat die onderrig in beide Engels en Duits aangebied kan word, is die aanbod aanvaar.

En so het hierdie skool tot stand gekom tot 'n punt waar die huidige prent 'n realiteit geword het. Na 1946 is daar toe besluit dat Afrikaans vir Engels vervang en vandag geskied die onderrig in Afrikaans en Duits.

   

 

 

  

 

 

 

     



Back Back to top