Uitvoerende Raad 2018 - Hoërskool Piet Retief - 2017-08-08
Baie geluk aan die volgende oud-skoliere wat tot die Uitvoerende Raad vir 2018 van Hoërskool Piet Retief verkies is. Ons is trots op julle!
Andrea Beneke; Nicola Beneke; Udo Böhmer en Werner Lilje.
...
more
Iets nuuts! Etwas neues! - 2012-03-27
Ons het nou ons eie webwerf! Nie net gaan hierdie werf oor die bekendstelling van ons skool nie, maar sal ook dien as kommunikasie sentrum met alle belangstellendes.
Registreer solank jou naam hierbo ("Join our Mailing List") sodat jy ook ons kommunikasies kan ontvang!
Die webwerf sal sekerlik in die middel van April vol aan die g...
more
|